Gauteng se Mulder kondig sy uittrede uit VF+ aan

Die leier van die Vryheidsfront Plus in Gauteng, Jaco Mulder het sy skielike uittrede uit die politiek aangekondig.

Mulder sê dit voel na die mees geleë tyd om ná die pasafgelope verkiesing die tuig neer te lê. Hy sê hy … Lees verder

Wat het Jaco Mulder op Daspoort gesê?

“Ek gun dit nie vir Steve Hofmeyr om in die politiek te wees nie.” Só het mnr. Jaco Mulder, Gautengse leier van die Vryheidsfront Plus op Saterdag 26 Oktober 2013 in die AGS-kerk op Daspoort, Pretoria gesê.

In kommentaar wat … Lees verder

Vryheidsfront Plus hou nie van Steve Hofmeyr

roodt_dan_wiki

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Die Vryheidsfront Plus sorg nie eintlik vir vuurwerke by die stembus nie, want tydens die afgelope munisipale verkiesing het die party se steun van 0,83% tot … Lees verder

‘Munisipale herafbakening benadeel plaaslike bestuur’: VF Plus

Die VF Plus dreig met aksie teen die munisipale afbakeningsraad oor die wyse waarop die instansie sy kennisgewings tot openbare verhore en prosesse hanteer met die oog op die herafbakening van onder meer die Sedibeng distriksmunisipaliteit in die Vaaldriehoek en … Lees verder

Matshikiza ‘moet bedank ná plakkery’ – VF Plus

Die VF Plus eis dat die burgemeester van die Wesrandse Distriksmunisipaliteit (WRDM), Faith Matshikiza, onmiddellik bedank.

Dit volg na die onwettige besetting van grond in die sogenaamde Wieg van die Mensdom binne ‘n UNESCO-geregistreerde wêrelderfenisgebied by Kromdraai net buite Krugersdorp. … Lees verder

Los wit belastingbetalers uit

Dr. Conrad BeyersDie Vryheidsfront Plus veroordeel die premier van Gauteng, me. Nomvula Mokonyane, se vyandige uitsprake teenoor wit belastingbetalers in die Tshwane-munisipaliteit. Die VF Plus se leier in Gauteng en LPW, mnr. Jaco Mulder, gaan ‘n dringende gesprek met die Gautengse premier … Lees verder

Willie Spies bedank uit Vryheidsfront Plus

Willie SpiesDie voormalige parlementslid en leier van die Vryheidsfront Plus in Pretoria, Willie Spies, het met onmiddellike ingang uit die party bedank. Die redes vir Spies se bedanking is oënskynlike spanning tussen die party en Afriforum, sy huidige werkgewer, met as … Lees verder

Sokkergaste moet kennis neem van barbaarsheid

Die moordtog wat elke dag in Suid-Afrika voortduur op soortgelyke wyse as die moord op mnr Kobus Snyman van Midrand die afgelope naweek, dui op ‘ n kommerwekkende element van barbaarsheid wat in Suid-Afrika heers. So sê mnr Jaco Mulder, … Lees verder

Afrikaners van oraloor steun ‘n volkstaat

Jaco MulderEk sien myself as ‘n moderne Christen-Afrikaner wat woon in Gauteng, dien op besture van moderne en suksesvolle instellings en aktief deelneem aan die openbare lewe. Ek is deel van Suid-Afrika en wil graag deel van die oplossing wees.

Die … Lees verder

Afrikaners is slawe van DA-propaganda

Gister was daar, waar ek woon, ‘n munisipale tussenverkiesing. Deur die moderne toepassing van die wetenskaplike metode te gebruik, kon ek waarneem, ‘n teorie vorm en die teorie bewys deur veronderstellings.

Die demografie in die wyk is seker 70% blanke … Lees verder