DA te gretig dat Ebola uitbreek, sê minister

Die Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi sê hy is teleurgesteld in die optrede van Jack Bloom van die DA wat bewerings oor ‘n pasiënt rakende Ebola gemaak het, sonder dat hy enige bevestiging het.

“Ons is oorval met oproepe na … Lees verder

DA kies swart kandidaat vir Gautengse premierspos

Die Demokratiese Alliansie (DA) het ‘n swart kandidaat bó ‘n Joodse een gekies om stemme in Gauteng te trek in die komende verkiesing. DA-ondersteuners was nie verbaas deur die keuse van ‘n swart kandidaat nie, en het die stap Lees verder