‘Tuks klaar Engels’: Djêkkerênda-FM versprei vals inligting oor Univ. van Pretoria

Die eens Afrikaanse radiostasie Jacaranda FM het reeds openlik standpunt teen Afrikaans ingeneem, en het vanoggend ‘n vals berig die wêreld ingestuur waarin vermeld word dat die senaat van die Universiteit van Pretoria reeds Engels as enigste voer- en doseertaal … Lees verder

Ebola-virus nie op skip in Richardsbaai nie

Geen spore van die Ebola-virus is op ‘n skip in Richardsbaai aangetref na ‘n inspeksie nie, het die departement van binnelandse sake bevestig.

Transnet se Nasionale Hawe-Owerheid het ook berigte verwerp dat mense aan boord die Ebolavirus het.

‘n Radiostasie … Lees verder