Twee IVP-lede geskiet In KZN

Twee IVP-lede is doodgeskiet in die Umtshezi-gebied naby Estcourt in KwaZulu-Natal.

Siyanda Mnguni en Thokozani Majola is Vrydagaand geskiet. Besonderhede is nog onduidelik.

Daar is gerugte dat die twee IVP-lede vir die munisipale verkiesing op 3 Augustus stemme gewerf het … Lees verder

IVP: E-tol om Sanral uit geldelike verknorsing te red

Die Inkatha Vryheidsparty sê die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) se erkenning dat hy finansieel sukkel, is ‘n aanduiding dat die etolstelsel gebruik word om die agentskap uit sy finansiële verknorsing te red.

Die IVP het bevraagteken of die e-tolstelsel daar … Lees verder

Buthelezi veroordeel Kasrils se bedorwe stem-veldtog

Die leier van die IVP, Mangosuthu Buthelezi het die veldtog “Sidikiwe Vukani! Vote No” van Ronnie Kasrils veroordeel.

Kasrils wil Suid-Afrikaners aanmoedig om hul stembriewe in die 7 Mei-verkiesing te bederf of vir oppossisiepartye te stem.

Buthelezi het Kasrils se … Lees verder

NFP hoop om KZN in te palm

nfpDie leier van die Nasionale Vryheidsparty, Zanele Magwaza-Msibi het haar hoop uitgespreek dat die party ná die verkiesing op 7 Mei in beheer van KwaZulu-Natal sal wees.

Sy het in Tembisa gepraat by ‘n geleentheid ter viering van die party … Lees verder

‘Opposisie met swart leier kragtig’

mazibuko4Lindiwe Mazibuko, die DA se parlementêre leier, sê daar was geen wrywing in die DA oor die besluit om ‘n swart presidentskandidaat te kies nie.

Sy het gesê dit is ’n kragtige boodskap as ’n opposisieparty ’n swart leier het, … Lees verder

IVP, APC sal nie koalisie met KD aangaan nie

Die leier van die African People’s Convention, Themba Godi sê sy party sal nie by die opposisie-koalisie, die Kollektief vir Demokrasie aansluit nie.

Godi sê sy party se politieke program verskil van dié van Kollektief vir Demokrasie onder aanvoering … Lees verder

Inkatha: Staat moet Marikana-slagoffers se regspan vergoed

ifpDie regering moet die ondersoek na verlede jaar se Marikanaskietery ondersteun deur die regspan wat die mynwerkers verteenwoordig te befonds, het die IVP Donderdag gesê.

Dit is ‘n bespotting van geregtigheid dat die regslui nog sonder befondsing Lees verder

ANC-raadslid doodgeskiet na oorlopery

Die ANC in KwaZulu-Natal het bevestig dat een van sy raadslede op Ulundi doodgeskiet is.

Die skietvoorval het gebeur ure nadat die ANC drie raadslede en 700 nuwe lede in sy midde verwelkom het wat van die IVP en NFP … Lees verder

Koos kla oor Engels by hospitaal

Koos van der Merwe, IVP-hoofsweep, meen sy taalregte word ontken. Hy weier om by die Life Wilgers-hospitaal in Pretoria-Oos opgeneem te word omdat die hospitaal se opnamevorms net in Engels beskikbaar is.

“Ek het ’n Afrikaanse vorm geëis, maar hulle … Lees verder