Ivoorkus se nuwe grondwet ‘n poging spanning te ontlont

Die Ivoorkus se pres. Alassane Ouattara het ‘n beroep op die parlement gedoen om ‘n nuwe grondwet te aanvaar.

Ouat­tara het in sy herverkie­singsveldtog verlede jaar beloof om die grondwetlike vereiste te verwyder dat presidentskandidate se ouers natuurlik gebore Ivoorkusburgers … Lees verder

Djihadiste dood 16 by Ivoorkus se strandoord

Ongeïdentifiseerde aanvallers het Sondag losgebrand op ’n strandoord in Grand Bassam in die Ivoorkus. Die gewapende aanvallers het hotelle by die oord bestorm en op die gaste gevuur.

Altesaam 16 mense is in die aanval doodgeskiet, het die president gesê. … Lees verder

Ivoorkus-leier se verhoor kan tot nuwe spanning lei

Die voormalige president van die Ivoorkus, Lau­rent Gbagbo, het op die eerste dag van sy verhoor in die Internasionale Strafhof (ICC) skuld op alle aanklagte teen hom ontken.

Gbagbo het gesê hy is steeds die slagoffer van “neokoloniale inmenging” deur … Lees verder

Ivoorkus-verkiesing in die weegskaal oor ongeloofwaardige kandidaat

Vyf van die Ivoorkus se tien presidentskandidate het Woensdag gesê die land is nie gereed om geloofwaardige en deursigtige verkiesings op 15 Oktober te hou nie.

Hulle dreig nou om hulle aan die verkiesings te onttrek.

Opposisiegroepe sê Alassane Ouattara … Lees verder

Sankariste bedreig VSA-greep op Burkina Faso

Na ‘n gewilde opstand in Burkina Faso teen die jarelange diktator Blaise Compaore wat 27 jaar aan bewind gebly het ondersteun deur die Verenigde State en Frankryk, moes president Barack Obama vinnig beweeg om die VSA se teenstanders in dié … Lees verder

Kan ons ontkom aan oehoeroe?

Hierdie rubriek het 8 jaar gelede in Rapport verskyn, op 15 September 2002, om presies te wees. In die lig van huidige dreigemente om landbougrond te gryp en vryheidsliedjies waarin “Maak dood die Boere!” weerklink, word dit weer geplaas.

“Ons … Lees verder