Starbucks beledig Italianers met palmbome langs ikoniese katedraal

Inwoners van Milaan is woedend oor die skielike verskyning van ‘n spul palmbome wat die beroemdste katedraal in Milaan, ‘n 14de-eeuse Gotiese wonder bekend as die Dom van Milaan, verbloem.

Hulle sê die nie-inheemse plante langs ‘n ikoniese Italiaanse argitektuurbesienswaardigheid … Lees verder

Hulpagentskappe smokkel glo migrante na Europa

Volgens die organisasie Gefira, het ‘n aantal hulpagentskappe byna 40 000 migrante binne twee maande na Europa gesmokkel.

Amptelik, maak hulle asof hulle migrante in nood red op see. Maar die bewegings van skepe wat aan die hulpagentskappe behoort, het … Lees verder

Beppe Grillo ontbloot Amerikaanse en Italiaanse valse nuus

Beppe Grillo, stigter van Italië se Vyfster anti-EU beweging het Amerikaanse joernaliste uitgewys vir “die vervaardiging van vals nuus”.

Grillo het die linkse, anti-Trump BuzzFeed ontbloot omdat hulle valse nuus oor sy party versprei.

Buzzfeed het hul misleidende berig oor … Lees verder

Italiaanse establishment verloor referendum loshande: eerste minister bedank

Die eerste minister van Italië, mnr. Matteo Renzi, het Sondagaand laat tydens ‘n perskonferensie sy referendumneerlaag teen die “populiste” van Links en Regs aanvaar deur te sê: “Ek het verloor en ek sê dit hard en duidelik, selfs al is … Lees verder

Groot skade nadat Italië weer geskud word

‘n Aardbewing wat 6,6 op die Richterskaal gemeet het, het Italië Sondag­oggend weer geskud.

Verskeie gebou in hierdie streke is deur die bewing in puin gelê. Aanvank­lik is die bewing op 7,1 gestel, maar dit is later aangepas. Dit was … Lees verder

Twee kragtige aardbewings tref Italië

Twee kragtige aardbewings het sentraal-Italië twee ure uit mekaar getref.

Alhoewel honderde mense in Augustus in dieselfde gebied in ‘n aardbewing dood is, is daar nog geen verslae van ongevalle ontvang nie.

Albei die jongste aardbewings was oos van die … Lees verder

Orban het migrantekrisis aan EU blootgelê

Hongarye se eerste minister, Viktor Orban, sal na verwagting die migrasiekwessie hoog op die sakelys hou, selfs ná ’n lae stempersentasie tydens die referendum teen die Europese Unie (EU) se vlugtelingkwotas wat hy oorweldigend gewen het.

Sy kritici beweer dat … Lees verder

Minstens 247 mense dood na aardbewing in Italië

’n Aardbewing het ’n aantal dorpe in die bergagtige sentrale deel van Italië in puin gelê en inwoners onder hope rommel vasgekeer. Minstens 247 mense het omgekom en talle is vermis.

Die aardbewing het in die vroeë oggendure van Woensdag … Lees verder

Drie EU-leiers sê Brexit sal nie Europa breek nie

Die leiers van Italië, Frankryk en Duitsland het dié week volgehou dat Brittanje se skokbesluit om die Europese Unie te verlaat, nie die einde van die ekonomiese magsblok sal beteken nie.

Italië se eerste minister, Matteo Renzi, die Duitse kanselier, … Lees verder

Griekse polisie skuif migrante na skermutselinge uitbreek

Die Griekse polisie moes inderhaas Woensdag 2300 migrante wat gestrand was vir drie weke lank by die grens met Masedonië na Athene verskuif weens oplaaiende spanning. Die fortuinsoekers hoop op asiel in Noord-Europa.

Skermutselinge het uitgebreek, alhoewel nie op die … Lees verder

Swede, Italië, Spanje vat ISIS-ondersteuners vas

Sweedse owerhede het twee burgers in hegtenis geneem op die vermoede van terrorisme-verwante oortredings.

Die Sweedse veiligheidspolisie het ‘n lasbrief vir ‘n derde verdagte uitgereik. Hullle het Donderdag gesê dat hulle die twee Sweedse burgers daarvan verdink van terreurdade, insluitende … Lees verder

Straatblokkades teen asielsoekers in Italië

De aankomst van enkele honderden migranten heeft voor onrust gezorgd in het noorden van Italië en in de hoofdstad Rome. Boze burgers en actievoerders proberen de migranten met straatblokkades tegen te houden.

De huisvesting van 19 migranten in een oude … Lees verder

Onderonsje Poetin en Berlusconi

President Vladimir Poetin van Rusland en oud-premier Silvio Berlusconi van Italië hebben elkaar gisteravond kort gesproken op een luchthaven in Rome. Dat maakte het Kremlin gisteravond laat bekend. De twee spraken over sancties die zijn ingesteld tegen Rusland vanwege inmenging … Lees verder

Honderde asielsoekers verdrink na boot omslaan

Daar word gevrees dat 700 mense verdrink het toe ’n visserboot wat immigrante na Europa gesmokkel het, Saterdagnag naby die Libiese kus in die Middellandse See omgeslaan het, het AFP berig.

Die Verenigde Nasies se agentskap vir vlugtelinge (UNHCR), het … Lees verder