Leon Lemmer: Die waarde van ‘n lappie grond

Ons het plaaslik die era van owerheidsdiefstal van blankes se eiendom betree. Dit is deel van die ANC se Nasionale Demokratiese Revolusie. In 1990/94 het die ANC suksesvol onderhandel om die politieke mag te bekom. Dit was die eerste rondte … Lees verder

Toeriste onder slagoffers in Istanboel-skietery

Ten minste 16 buitelandse toeriste was onder die 39 mense wat in die vroeër ure van Sondag op Nuwejaarsdag in die gewilde Reina-nagklub in Istanboel, Turkye, deur ‘n gewapende aanvaller geklee in ‘n Kersvader-uitrusting, doodgeskiet is.

Die Turkse minister van … Lees verder

Turkye se ‘staatsgreep’ lyk na Islamitiese suiweringsveldtog

Nagenoeg drieduisend vermeende militêre samesweerders is in Turkye in hegtenis geneem, ná ‘n mislukte staatsgreep Vrydagnag.

Duisende regters, staatsaanklaers, militêre leiers en soldate is gevange geneem en lasbriewe vir die ander se inhegtenisname is uitgereik.

Verskeie regsgeleerdes, onder wie tien … Lees verder

Turkse regering slaan toe op opposisie-media

Turkse polisie moes ondersteuners en werknemers van die Bugun-koerant en die Kanalturk-televisiestasie tydens ’n betoging in Istanboel uiteenjaag.

Die betoging is teen die regering se ingryping in die media gemik.

Onlustepolisie wat traangas en waterkanonne ingespan het, het Woensdag die … Lees verder

Turkye verskerp veiligheid na ISIS-aanval

Turkye het Woensdag veiligheidsmaatreëls op die grens met Sirië verskerp nadat ’n selfmoordbomaanval, waarvoor ekstremiste van die Islamitiese Staat (ISIS) groep die skuld kry, die lewe van 31 mense geëis het en die vrees laat ontstaan het dat die Siriese … Lees verder

Gyselnemers skiet Turkse aanklaer dood

Polisiemanne van Istanboel het die sentrale hof laat Dinsdagmiddag ­bestorm en twee mense dood­geskiet wat nege ure vroeër in die gebou ­ingebreek het om ’n aanklaer ­gyselaar te neem.

Die aanklaer het ’n ­sterfgeval verwant aan anti-regeringsoptogte in 2013 ondersoek, … Lees verder

Olimpiese fakkel na Tokio

tokyoDie Olimpiese fakkel sal ná die 2016 Spele in Rio de Janeiro aan Tokio oorhandig word.

Die bodproses is gisteraand in Buenos Aires in Argentinië afgehandel en Tokio is tot die groot vreugde van Japanners as die wenner aangekondig.

Tokio … Lees verder

Wêreldbank se geld raak op

Die Wêreldbank, wat gewoonlik steun aan arm lande verleen, moes soveel kontant uitdeel ná die globale finansiële krisis dat dit ‘n tekort vir nuwe projekte oor die volgende 12 maande ondervind.

“Teen die middel van aanstaande jaar gaan ons ernstige … Lees verder