Weste stap uit Uganda se presidentsinhuldiging oor al-Basjir

Amerikaanse, Europese en Kanadese verteenwoordigers het uit die inhuldiging van die Ugandese president, Yoweri Museveni in Kampala gestap.

Die Westerse lande het uit protes teen die teenwoordigheid van die Sudanese leier, Omar al-Basjir, die byeenkoms verlaat en omdat die Ugandese … Lees verder

Al Basjir-besoek aan Indië is nuwe uitdaging aan ISS

Indië sal president Omar al-Basjir in hegtenis moet neem en uitlewer as hy Nieu-Delhi die week vir ’n beraad sou besoek, het die Internasionale Strafhof gesê.

Indië is nie ’n stigter-ondertekenaar van die Verdrag van Rome waardeur die hof tot … Lees verder

Gewapende roof kan maklik gestop word meen ISS

Die Instituut vir Sekerheidstudies sê die toename in ernstige geweldsmisdaad dui op die polisie wat nie ‘n duidelike strategie het om misdaad te bekamp nie.

Dit is die reaksie van die Instituut van Sekerheidstudies (ISS) nadat Suid-Afrika se misdaadsyfer vroeër … Lees verder

‘Ontleed misdaadinligting’

issDie akkurate insameling van inligting oor misdaad is deurslaggewend vir misdaadvoorkoming.

Dit is die mening van die afgetrede polisiebeampte, Generaal-majoor Chris de Kock.

Hy sê die inligting wat op die Misdaad Administrasiestelsel vasgelê word, behoort deurlopend ontleed te word om … Lees verder

‘Wreedheid’ in polisie neem glo toe

Die Instituut vir Sekerheidstudies sê gevalle van polisie-wreedheid het in die laaste tien jaar met meer as 300% toegeneem, met slegs een persent van gevalle waar oortreders skuldig bevind is.

Die syfer is bekend gemaak op die vierder jaarlikse konferensie … Lees verder