Is ‘n Afrikanerrevolusie moontlik?

ImageIn sy stuk ‘Afrikanerrevolusie sal wêreld laat sidder’ maak Johan Wiggil ‘n paar interesante opmerkings en aannames.

Hy skryf:  
“Uit gesprekke is dit vir my duidelik dat die meerderheid Afrikaners die Volkstaatgedagte ondersteun. Geen Afrikaner-organisasie kon sedert 1994 hond … Lees verder