Nog chaos dié week in parlement verwag met Bashir-debat

President Jacob Zuma het sy spyt en teleurstelling uitgespreek oor die chaos in die Parlement toe ‘n beplande vraag- en antwoordsessie tussen hom en parlementslede weer verdaag moes word.

Chaos word dié week verwag met die debat oor die Soedanese … Lees verder

Weermag ontken berigte van gyselaarskap vir al-Bashir

Die weermag het Dinsdag berigte verwerp dat Soedan Suid-Afrikaanse soldate as gyselaars aangehou het om die inhegtenisneming van President Omar al-Bashir te verhoed.

Daar is tans Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag troepe in Darfoer ontplooi.

“Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het met … Lees verder

Al-Bashir se vliegtuig styg op van Waterklooflugmagbasis

Soedan se president, Omar al-Bashir het glo klaring gekry om vanaf ‘n Suid-Afrikaanse lughawe op te styg in weerwil van ‘n geslaagde dringende aansoek dat hy in die land moet bly.

Bashir se bemanning het glo pas klaring ontvang van … Lees verder

Hoe Christendom wetenskap bevorder het en rewolusionêre net wil afbreek

Thomas van Aquino

As ek terugkyk na die wetenskapfiksieskrywers uit die sestiger jare, met hul hoop op ‘n tegnologiese utopie in die een en twintigste eeu, en ons vergelyk dit met wat tans in die wêreld gebeur, kan ons maklik tot die konklusie … Lees verder

Tweede tiener wou by ISIS aansluit

Die minister van staatsveiligheid, David Mahlobo het bevestig dat ‘n tweede tiener van Kaapstad gekeer is voordat sy by die Islamitiese Staat kon aansluit.

Die hoërskool-leerder van Grassy Park op die Kaapse Vlakte is ná ‘n wenk by die Kaapstadse … Lees verder

VSA se buitelandse fiasko word net groter

Suid-Afrika se Staatsveiligheidsagentskap sê in sy monitering van aktiwiteite in Irak en Sirië, is hulle nie bewus van burgers wat aan die stryd deelneem nie.

Koerante het die afgelope naweek berig dat 140 Suid-Afrikaners van Gauteng en die Wes-Kaap in … Lees verder

Duisende vlug voor ISIS-aanslag

Duisende Siriese Koerde het die grens tussen Sirië en Turkye oorgesteek. Tienduisende burgerlikes stroom na Turkye om die aanslag van die Islamitiese Staat te ontvlug.

’n Aanval deur die Islamitiese­ Staat op Irakse­ basisse in twee westelike dorpe het gister­ … Lees verder