Dan Roodt: Vir Soliforum is Afrikaners die vyand – nes FW se NP

In die politiek en die geskiedenis is dit soms nodig om terug te tree en die groter prentjie raak te sien. Elke dag verloor Afrikaners in dié land veld: treetjie vir treetjie retireer ons en verloor universiteite, skole, werksgeleenthede, plaasgrond, … Lees verder

Cosatu dreig Numsa oor Vavi

Cosatu dreig met regstappe teen die vakbond Numsa, omdat hy die geskorste hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi genooi het om sy spesiale kongres toe te spreek.

Cosatu het vroeër by die geaffilieërde Numsa oor die uitnodiging aan Vavi beswaar gemaak en gesê … Lees verder

SAKP vra oudit van NUMSA-leiers

Nog ‘n rondte in die skermutselings tussen ANC-alliansievennote dreig nadat die SAKP ‘n oudit van die leiers van Numsa aangevra het.

Cosatu is reeds onder druk na die skorsing van sy hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi.

Die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party (SAKP) se … Lees verder

‘Gewelddadige en militante oproer sal toeneem’

Die werkersvakbond NUMSA beskuldig die ANC daarvan dat hy nie swart werkers as mense erken nie. Die vakbond se hoofsekretaris Irvin Jim het Sondag die Joe Slovo-gedenklesing in Queenstown, in die Oos-Kaap gelewer.

Jim sê die regerende … Lees verder

Dringende aansoek na intimidasie by vulstasies

vulstasie Die Brandstof Kleinhandelaarsvereniging het aansoek om ‘n dringende interdik gedoen ná voorvalle van intimidasie teen nie-stakende werkers in die brandstof- en motorverwante bedrywe.

Volgens die vereniging was daar gister alleen 20 voorvalle.

Vroeër die week is twee fotograwe ook aangerand. … Lees verder

Petroljoggiestaking: Intimidasie aangemeld

pompe‘n Voorval van intimidasie is by ‘n vulstasie in Pietermaritzburg aangemeld nadat ‘n staking van petroljoggies landwyd begin het.

Die eienaar van ‘n vulstasie wat nie sy naam genoem wil hê nie, sê ‘n groep van vier mans in Numsa … Lees verder