Daar is dikwels bespiegeling oor die vraag of die internasionale reg of, soos dit in Afrikaans heet, die volkereg, ‘n toevlug kan bied vir ons as Afrikaners. Moontlik mag dit dus van nut wees om vlugtig ‘n paar gedagtes oor … Lees verder
Etiket: Irak
Swart Demokraat braak gal oor ‘Poetin se inval in Korea’
Die swart Demokratiese Kongreslid Maxine Waters hou nie van president Vladimir Poetin se “inval in Korea” nie, en dit terwyl Poetin die Amerikaanse president stewig in ‘n omhelsing hou.
Waters het ook ‘n beroep gedoen vir die vervolging van president … Lees verder
ISIS spog met bewapende hommeltuie
Dit is net ‘n kwessie van tyd totdat oorvol strate in die groot metro-gebiede van die VSA en Wes-Europa op hierdie manier deur ISIS geteiken word.
ISIS militante spog oor hul bewapende hommeltuie wat die terroriste-organisasie in Mosul ontplooi het.… Lees verder
Anti-Russiese histerie het dieselfde bron as Irak se WMV
Dieselfde amptenare in Washington wat die oorlog in Irak aangeblaas het, is nou verantwoordelik vir anti-Russiese histerie.
Die vernaamste skuldiges herhaal eise dat Rusland die Demokratiese Party se kommunikasie onderskep het: James Clapper, die direkteur van nasionale intelligensie, sowel as … Lees verder
Massagrafte van ISIS-slagoffers ontdek
Irakse ondersoekbeamptes het gister (Dinsdag) ‘n massagraf wat naby aan Mosoel, die stad wat in die hande van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) is, ondersoek nadat dit die vorige dag deur Irakse troepe ontdek is.
Die skokkende fonds is die jongste … Lees verder
VSA wil ISIS uit Mosoel dryf na Sirië
Irakse en Koerdiese magte sê hulle het sowat 20 dorpies om Mosoel beveilig in die eerste dag van optrede om die terreurgroep ISIS uit die stad te dryf.
Dié stap deur die VSA word gedoen in die hoop dat ISIS … Lees verder
Selfmoordbomaanval deur kind in Irak gefnuik
Dramatiese videomateriaal het na vore gekom van die Irakse polisie wat ‘n selfmoordplofgordel van ‘n kind afhaal, vermoedelik voor nog ‘n selfmoordbomaanvalpoging van ISIS.
Die beeldmateriaal toon hoe sekuriteitspersoneel ‘n sigbaar ontstelde seuntjie in toom hou, terwyl hulle sorgvuldig die … Lees verder
ISIS-motorbom dood 120 in Bagdad
Minstens 120 mense is dood en 200 beseer in twee bomontploffings in Bagdad, Irak.
Reuters berig die eerste bom was in ‘n koeltrok versteek in ‘n besige markgebied in Karada.
‘n Tweede bom het langs ‘n pad ook in ‘n … Lees verder
Irakse magte dring Fallujah binne
Irakse elite teenterreur-magte het Woensdag dieper in die stad Fallujah, wat onder beheer van die Islamitiese Staat (ISIS) is, inbeweeg, net meer as twee weke nadat die offensief begin het om die stad te herower.
Die stad het simboliese betekenis … Lees verder
ISIS teiken Irak se hoofstad
Militante het Maandag ’n vlaag aanvalle, waarin die kommersiële deel in en om die Irakse hoofstad, Bagdad geteiken is, van stapel gestuur, het AP berig.
Minstens 20 mense is dood en meer as 50 is beseer. Die nuus kom midde … Lees verder
Karel Combrinck: Bush en Obama in die bed oor 9/11
Sedert die 11 September 2001-aanslae teen die tweelingtorings van die World Trade Center in New York en die Pentagon in Washington, het ‘n legio teorieë ontstaan wat probeer verklaar wie eintlik vir die aanslae verantwoordelik was. Sommige van hierdie teorieë … Lees verder
ISIS uit sleuteldorp gedryf
Sirië het met die hulp van Russiese lugaanvalle Sondag die Islamitiese Staat (ISIS) uit die dorp al-Qaryatain gedryf.
ISIS het in Augustus beheer van die dorp geneem.
Sirië se staatstelevisie het Maandag berig dat die dorp weer in die hande … Lees verder
Islamitiese Staat aanvaar verantwoordelikheid vir Irak-aanvalle
Selfmoordbomaanvalle het die lewens van minstens 24 mense Maandag in Irak geëis.
Intussen vlug duisende inwoners uit die strategiese stad Hit, wes van Bagdad, wat deur Islamitiese militante bedreig word.
Die Islamitiese Staat (IS), wat dele van die noorde en … Lees verder
Oudste Christen-monnikeklooster in Irak verwoes
Satellietfoto’s wat deur The Associated Press bekom is, het bevestig wat Midde-Oosterse geskiedkundiges en kerkleiers gevrees het: Van die oudste Christen monnikeklooster in Irak, het ‘n hoop rommel oorgebly.
Dis nog ‘n slagoffer van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) se volgehoue … Lees verder