Britte tjoepstil terwyl hul maaksel Mugabe Zim verder onderploeg

Die Zimbabwiese president Robert Mugabe het wit sanksies die skuld gegee vir die huidige tekorte in sy land, terwyl Brittanje hul maaksel botweg ignoreer.

Die tekort aan geld om staatsamptenare se salarisse te betaal is weens wit lande se onwilligheid … Lees verder

Hawens maak gereed vir hoë graaninvoervolumes

Transnet het sy infrastruktuur by vyf hawens aangepas om voorsiening te maak vir die vervoer van ingevoerde graan, het RSG berig.

Die maatskappy het ook sy graanhanteringsvermoë in Kaapstad, Port Elizabeth, Oos-Londen en Durban verbeter.

GraanSA het vroeër gesê sowat … Lees verder

Dalende olieprys maak kos goedkoper

Hoof van Agbiz, John Purchase, sê brandstofpryse sal die landboubedryf beslis raak.

Verbruikers gaan beslis kan asem skep wanneer die brandstofpryse om middernag vanaand met ongeveer 93c vir petrol, en meer as R1 vir diesel, daal.

Dit kom nadat die … Lees verder