Edward Snowden praat saam op Konstitusieheuwel

Edward Snowden, die Amerikaanse agent wat gedros het, het tydens ‘n regstreekse aanlyngeleentheid wat deur die voormalige Greenpeace direkteur, Kumi Naidoo, by Konstitusieheuwel in Johannesburg gereël is, gepraat.

Tydens die aanlyngesprek, het Snowden sy kommer uitgespreek oor hoe sommige van … Lees verder

Internet in Afrika tot 40 keer duurder!

In Suid-Afrika is 49% van die bevolking aanlyn, maar Afrika moet tussen 30 en 40 keer méér vir internettoegang betaal as mense in ontwikkelde lande.

Volgens die Internet Society se verslag oor internet en internetbeheer in Afrika het sowat 20% … Lees verder

Helfte van wêreld kry internettoegang

Die Verenigde Nasies beraam dat bykans die helfte van die wêreld se bevolking teen die einde van die jaar toegang tot die internet sal hê, het RSG berig.

Die internasionale telekommunikasie vereniging voorspel dat drie komma twee miljard van die … Lees verder

SA se duur stadige internet striem glo groei

Suid-Afrika se duur en stadige internet is besig om ekonomiese groei te strem, het RSG berig.

Volgens ‘n opname deur die Instituut vir Rasseverhoudinge is die maandeliks koste van breëband-internet in Suid-Afrika meer as tien keer soveel as in Brittanje. … Lees verder

Tegnologievooruitsigte vir 2015

Die internet-rewolusie gaan die manier waarop ondernemings­ sake doen, binne enkele jare ingrypend­ verander, meen kenners.

Baie daarvanis kwessies wat sagteware-­ontwikkelaars­ en stelselingenieur­s sal fassineer­, maar daar is ook aspekte wat gewone mense raak. Die top-tien-neigings­­ vir 2015 is:

1. … Lees verder

SA kantoorwerkers verkies lessenaars bo werk van huis

Byna vier uit vyf kantoorwerkers in Suid-Afrika sou nie hul permanente werkruimte by die kantoor met kollegas wou deel nie, volgens ‘n opname wat deur die kantoorontwerpsfirma Paragon Interiors onderneem is.

Aan die ander kant is mense onder 40 meer

Lees verder

Italiaanse wynboer geboikot weens rassistiese tirade teen swart minister

Fulvio Bressan
Fulvio Bressan

‘n Bekroonde Italiaanse wynboer word deur die sektor geboikot ná ‘n vreemde rassistiese uitbarsting op Facebook teen Italië se eerste swart regeringsminister.

Fulvia Bressan het die internet gebruik om teen die minister van integrasie, Cecile Kyenge, ‘n Italiaanse … Lees verder

PRAAG-webwerwe gaan van krag tot krag

praagcoza_logoGister het ons amper 5 000 unieke gebruikers op ons twee praag-webwerwe gehad… Ons is reeds verby Volksblad, Rapport en The Citizen wat verkeer op die internet betref. Dis moeilik om te sê waar Beeld en Die Burger se verkeer … Lees verder

Lesers, adverteerders en media

roodt_fbfoto

deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Roodt se Facebook-blad

Enkele gedagtes oor die stand van media in Afrikaans. Elders hier verskyn ‘n berig oor reklamebesteding op digitale media in Suid-Afrika. Dit is net 2% – teenoor … Lees verder

Suid-Afrika ver agter wat internetreklame betref

sleutelbord_digitaalSuid-Afrikaanse maatskappye bestee slegs 2% van hul reklamebegrotings aan digitale media, terwyl dié syfer in die VSA reeds op 35% staan. Die meeste advertensiegeld word op radio en TV uitgegee, wat 63% van die koek ontvang en 30% op gedrukte … Lees verder

Cameron se anti-porno-filters problematies

David Cameron
David Cameron

Die Britse premier David Cameron se plan om internetpornografie te verbied, is onder verdenking nadat hy voorgestel dat kaal vroue soos dié wat op The Sun se bladsy drie verskyn, nog steeds toeganklik sal wees aanlyn. Sommige kritici … Lees verder

PRAAG vertaal Disqus in Afrikaans

PRAAG het ‘n rukkie gelede die internasionale kommentaarstelsel vir webwerwe, Disqus, in Afrikaans vertaal. Van gisteraand af is die eerste Afrikaanse weergawe van Disqus lewendig op praag.co.za.

“PRAAG stel hom ten doel om Afrikaans sover moontlik op die internet te … Lees verder

Internetvryheidsdag gevier

Die bekende instansie, Verslaggewers sonder Grense (Reporters without Borders) dra vandag, 12 Maart, op aan Internetvryheidsdag.

Terwyl hierdie dag gevier word, is twee “netizens” in die tronk, en is ‘n lys opgestel wat as Vyande van die Net gelys word. Lees verder

Volkstaat: Die internet moet help

In die ou dae, so is gespot, het “die “Engelse” Prog gepraat, SAP gestem en die Here gedank die NP is aan bewind.

Vandag, so lyk dit, stem die Afrikaner Prog, hy dink HNP en hy word geïndoktrineer om nie … Lees verder