ISIS aanvaar verantwoordelikheid vir bomaanval in Jemen

Die goewerneur van Aden in Jemen is Sondag dood in ’n motorbomontploffing waarvoor die Islamitiese Staat-groep (ISIS) verantwoordelikheid aanvaar het.

Die aanval het plaasgevind in Jemen se suidelike hawestad, waarheen pres. Abd-Rabbu Mansour Hadi teruggekeer het om toesig oor die … Lees verder

NAVO kla luidkeels oor Russiese veldtog teen ISIS

Die sekretaris-generaal van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie, Jens Stoltenberg, het Donderdag in Brussel gesê ministers van verdediging van die NAVO-alliansie moet NAVO se eie veiligheid oorweeg midde die “kommerwekkende toename in Russiese militêre aktiwiteite” in Sirië.

Hy sê Navo is gereed … Lees verder

Poetin wil ‘inligtingsaanvalle’ deur skakeling verhoed

Verslae van beweerde ongevalle onder burgerlikes wat veroorsaak is deur Russiese lugaanvalle in Sirië het na vore gekom, selfs voor Russiese vegvliegtuie vir hul eerste sending opgestyg het, het President Wladimir Poetin gesê en sulke disinformasie as “inligtingsaanvalle” beskryf.

“Ander … Lees verder

Inligting en die stryd teen terreur

Twee berigte vanoggend in die Nederlandse koerant, Trouw, en ‘n artikel in Volksblad op dieselfde dag, trek vroeg in die nuwe jaar die fokus op iets wat die wêreld skynbaar nie afgeskud kry nie – internasionale terreur.

Waar internasionale terreur … Lees verder