Frankryk: Fillon klop mededinger Juppé in ‘regse klimaat’

Die voormalige Franse eerste minister, Francois Fillon het Frankryk se sentrum-regse beslissende ronde gewen, deur Bordeaux se burgemeester Alain Juppé te klop.

Net twee weke gelede het meningspeilings getoon dat Juppé, ‘n gematigde, met ‘n gerieflike voorsprong voorloop.

Na ‘n … Lees verder

Duitse herrie oor bankier se uitlatings oor Turke en Arabiere

Thilo Sarrazin‘n Raadslid van die Bundesbank, die Duitse reserwebank, loop gevaar om afgedank te word as gevolg van sy uitsprake oor Turke, Arabiere en ander immigrante. Thilo Sarrazin (64), ‘n voormalige minister van finansies van die Berlynse deelstaat, het op 30 … Lees verder

See oor vyftig jaar leeg

Terwyl daar jaarliks nog nuwe soorte koraal, visse en plante in die see ontdek word, meen die Antineastigting dat daar oor 50 jaar dalk nie meer ‘n enkele vis in die see sal swem nie.

Dit is nou as sake … Lees verder

Vuurpyle tref Israel se Eilat-hawe

‘n Vermoedelike kortafstandvuurpylsalvo vanuit die Egiptiese Sinaï, ‘n gebied waar Islamitiese militantes in die verlede aktief was, het Israel en Jordanië se Rooi See-hawens Maandag getref, het die Israeliese polisie gesê.

Daar was geen nuus oor ongevalle in die Israeliese … Lees verder

Vrese oor nuwe terreuropleiding

Erigavo – ‘n Bekende wapenhandelaar is besig om opleiding aan Islamitiese vegters in die berge van noordelike Somalië te verskaf.

Plaaslike amptenare vrees dat hierdie tot ‘n nuwe Tora Bora kan lei – die naam van ‘n voormalige Afgaanse skuilplek

Lees verder

Nederland se goue era

In Nederland is die kleur van goud oranje. Byna letterlik, as ‘n hoogleraar se stellings waar sou wees.

Dié Hoogleraar, José Bloemer van die Radboud Universiteit in Nijmegen, meen die Nederlandse ekonomie kan ‘n bykomende hupstoot van ‘n half persent … Lees verder

Zimbabwe verkoop lustig ‘bloeddiamante’

Britse koerante berig dat Zimbabwe steeds lustig “konflikdiamante” verkoop, in weerwil van die sogenaamde “Kimberley-proses” wat sekere minimum politieke vereistes vir diamanthandel bepaal.

‘n Aksiegroep het die pas afgelope vergadering van die Kimberley-proses in Tel Aviv as “die wederkeer van … Lees verder

Afganistan ryk aan minerale

Afganistan is ryk aan minerale – ongeveer $1 000 miljard ryk, volgens Amerikaanse geologiese spanne wat die land se minerale potensiaal vasgestel het. Dit sluit groot reserwes koper, yster, litium, niobium en goud in. Trouens, Afganistan hou die potensiaal in … Lees verder

Separatistiese partye staan sterk in Belgiese verkiesing

Bart de WeverDie stemmery het begin in vandag se algemene verkiesing in België, met Vlaamse separatistiese partye wat sterk staan en vrese aanwakker dat die land langs sy taalgrens gaan skeur.

Die onafhanklikheidsgesinde NVA wat deur die 39-jarige Bart de Wever gelei … Lees verder

‘Wêreldbeker maak SA bankrot soos Griekeland’

Bernard LuganTerwyl Rapport en ander koerante vandag die lof van die wêreldsokkerbeker en sy Afrosentriese openingseremonie besing, staan die res van die wêreld meer krities teenoor die land. Tydens ‘n program wat op die Franse TV-kanaal Télé 1 uitgesaai is, het … Lees verder

Wallonië word gesog by Franse

Enkele dae voor die Belgiese algemene verkiesing het ‘n peiling aan die lig gebring dat 66 persent van die Franse Wallonië by Frankryk wil inlyf, sou België ná die komende verkiesing uitmekaar spat. De Standaard haal syfers van ‘n peiling … Lees verder

Wie onthou nog dié? Betoging in Londen teen SA geweld

‘n Betoging teen geweld en volksmoord het vandag (15 Mei 2010) in Londen voor die Suid-Afrikaanse ambassade plaasgevind.

интернет детской одеждыФильчаков прокурор харькова

Lees verder

Einde van België?

Liberale aan weerskante van die taalverdeling word geblameer vir die jongste krisis van die Belgiese regering. Die Belgiese premier, Ywes Leterne, van die Vlaamse Christen-demokratiese Party (CD & V), het sy regering se bedanking by koning Albert II aangebied.

Die … Lees verder

Ekonomiese groei deur innovasie

Hoe word daardie klein bietjie ekstra, daardie finale hupstoot vir ekonomiese groei gekry?

Deur nog meer uit inovasiekrag te put, aldus Brainport, die tegnologiese sentrum by Eindhoven in Nederland.

Hiervolgens kan tussen 0,5 en 1% groter groei bewerkstellig word deur … Lees verder