Moody’s gradeer SA af van stabiel na negatief

President Jacob Zuma het die besluit van die graderingsagentskap Moody’s verwelkom om nie Suid-Afrika se oorhoofse kredietgradering te verlaag nie.

Moody’s het bevestig dat die land se kredietgradering dieselfde bly, maar egter gesê dat die uitkyk van stabiel na negatief … Lees verder

VSA druk vir sanksies teen Oekraïene

Die VSA oorweeg die moontlikheid van sanksies teen die Oekraïne weens beweerde gewelddadige optrede teen opposisie-betogings.

Die woordvoerder van die Amerikaanse departement van buitelandse sake, Jen Psaki sê die VSA is weer in gesprek met Europese lande en die Internasionale … Lees verder

Zim-verkiesing deur duisende waarnemers toegesak

zimsadcMinstens 20 000 plaaslike en buitelandse verkiesingswaarnemers sal vandag in verskeie gebiede in Zimbabwe ontplooi word in aanloop tot Woensdag se verkiesing.

Die land het meer as ses-komma-vier-miljoen geregistreerde kiesers, wat na verwagting hul kruisies sal trek om die beleërde … Lees verder