Inter-ministeriële komitee teen korrupsie gestig

Die kabinet het besluit om ‘n nuwe inter-ministeriële komitee teen korrupsie te vorm om alle insidente van korrupsie in openbare dienste doeltreffend te hanteer, het regeringswoordvoerder Themba Maseko Woensdag gesê.

Hy het aan die media gesê dat die komitee na … Lees verder