Switserse kiesers stem vir meeluistering

Kiesers het ‘n wet wat die Switserse intelligensiediens die mag gee om private kommunikasie te monitor in die kuberruim, goedgekeur.

Hulle meen dit is nodig om terroriste-aanvalle te voorkom.

Kritici het gewaarsku teen arbitrêre toesig, maar hulle het ‘n duidelike … Lees verder

Nuwe SA spioenasiebaas aangestel

Die Suid-Afrikaanse minister van staatsveiligheid David Mahlobo het Maandag aangekondig dat Arthur Fraser, ‘n bruin man, as nuwe direkteur-generaal en rekenpligtige beampte van sy departement aangestel is.

Fraser (foto), ‘n voormalige adjunk-direkteur-generaal in die voormalige Nasionale Intelligensie-agentskap, het Maandag ná … Lees verder

Kasrils en MK-veteraan pak mekaar oor wie die regte terroris is

‘n Skadevergoedingseis vir R1 miljoen is deur die voormalige minister van intelligensie Ronnie Kasrils (foto bo) teen die adjunkminister van Verdediging, Kebby Maphatsoe in die Gauteng Hooggeregshof, Pretoria, gebring.

Dit is nou openlike ‘n geveg tussen ‘n voormalige terreurbevelvoerder van … Lees verder

Staatsveiligheid slaan toe op buitelandse agente in parlement

Die Staatsveiligheidsagentskap het toegeslaan op buitelandse agente wat hulself voordoen as joernaliste asook nie-regeringsorgansiasies se verteenwoordigers in die parlement.

Die Sunday Times berig dat ‘n reeks vergaderings verlede week met intelligensiebeamptes gehou is om parlementêre personeel in te lig oor … Lees verder

‘Spioene se gedrag ondersoek’

Die minister van staatsveiligheid, David Mahlobo hy het die inspekteur-generaal van intelligensie, advokaat Faith Radebe versoek om ondersoek in te stel na die gedrag van mense van die Staatsveiligheid-agentskap.

Dit volg na berigte van wangedrag van sekere lede van die … Lees verder

Wat lê anderkant die demokrasie?

Tydens sy onlangse onderhoud in die SAUK TV-program Morning Live het dr Dan Roodt beweer dat daar reeds baie navorsing gedoen is oor die kwessie van volke en hul gemiddelde IK’s. Ek het hierdie stelling gaan navors en bevind dat … Lees verder