Rooftogte by winkelsentrums styg 142% en polisie is ‘verlore’

Korrupsie, wanadministrasie en ‘n gebrek aan inligting kortwiek die stryd teen misdaad, het sprekers gister by ‘n konferensie oor misdaadvoorkoming gesê. Die hoof van die spesiale ondersoekeenheid, adv. Vas Soni, het sover gegaan soos om te vereis dat alle bates … Lees verder

Kabeldiefstal kos SA R5 miljard jaarliks

Kabeldiefstal kos Suid-Afrika jaarliks meer as vyf-miljard rand. Dit is by `n seminaar in Johannesburg oor kabeldiefstal bekend gemaak, het RSG berig.

‘n Senior navorser by die Instituut vir Sekerheidstudies, Dr. Johan Burger, sê die diefstal plaas `n groot las … Lees verder

AU skep probleme vir Frankryk, Brittanje by IS

Anton du Plessis
Anton du Plessis

Die Afrika-Unie (AU) se versoek dat die Internasionale Strafhof die saak teen Kenia se leierskap uitstel, sal nie deur die Verenigde Nasies (VN) se Veiligheidsraad ondersteun word nie, maar skep ‘n dilemma die Westerse moondhede, sê ontleders.Lees verder

ISS: Nuwe, ernstige veiligheidsbedreigings in SA

issDie Instituut vir Sekerheidstudies het ‘n beroep op die Minister van Polisie, Nathi Mthethwa gedoen om toe te laat dat meer gereelde en gedetailleerde inligting oor sogenaamde nuwe misdade in die land bekend gemaak word.

Die ISS het die vorige … Lees verder

‘Wreedheid’ in polisie neem glo toe

Gould saam met Leon Wessels
Gould saam met Leon Wessels

Die Instituut vir Sekerheidstudies sê gevalle van polisie-wreedheid het in die laaste tien jaar met meer as 300% toegeneem, met slegs een persent van gevalle waar oortreders skuldig bevind is.

Die syfer is bekend gemaak … Lees verder