‘Resep vir chaos’: Meer mense in SA ontvang toelaes as wat werk

Die Instituut vir Rasse-Verhoudinge sê daar is meer mense in die land wat maatskaplike toelaes kry, as wat daar mense is wat werk het. Volgens die jongste verslag van die Instituut was daar in 2016 net meer as 15 komma … Lees verder

SA se duur stadige internet striem glo groei

Suid-Afrika se duur en stadige internet is besig om ekonomiese groei te strem, het RSG berig.

Volgens ‘n opname deur die Instituut vir Rasseverhoudinge is die maandeliks koste van breëband-internet in Suid-Afrika meer as tien keer soveel as in Brittanje. … Lees verder