Beurtkrag wink terwyl steenkoolskermutselinge woed

Beurtkrag kan weer vandeesweek in werking tree nadat dit vir vyf weke lank nie ingestel is nie.

Eskom het vroeër gewaarsku dat die kragnetwerk die volgende paar dae onder druk kan kom weens instandhoudingswerk by die Cahora Bassa hidro-elektriese-aanleg in … Lees verder

Al nege onderwysdepartemente kry druipverslae

Al nege provinsiale onderwysdepartemente het druip-rapporte gekry vir die bou van nuwe klaskamers en die instandhouding van skole.

Dit is volgens ‘n prestasie-verslag deur die ouditeur-generaal.

Die verslag het tekortkominge met infrastruktuurprojekte in al nege provinsies uitgewys.

Van die bevindinge … Lees verder

SABC se tegniese hoof waai oor kritiese verslag

Berigte dat Sipho Masinga, die openbare uitsaaier se groepshoof van tegnologie, geskors is, is glo waar. Die SABC wou egter nie uitbrei oor die redes vir sy skorsing nie.

“Die media gaan nie gebruik word as ‘n manier om ‘n … Lees verder