WikiLeaks ontbloot globale koverte CIA-krake

Die nuutste WikiLeaks donderslag bekend as Vault 7 ontbloot die CIA se inbraakpraktyke, en word beskou as ‘n wekroep vir rekenaargebruikers en IT-reuse.

Die internasionale nie-winsgewende organisasie het onthul hoe die CIA op die hele wêreld met sagtewaregereedskap kan spioeneer … Lees verder

Franse media kondig byna totale sensuur aan teen ISIS-dekking

Verskeie Franse nuusorganisasies het gesê hulle sal nie meer foto’s plaas van mense wat verantwoordelik is vir terreur nie, om te verhoed dat diesulkes “postuum verheerlik” word.

In ‘n stap wat kennelik die Moslembevolking sal beskerm teen ‘n stygende woede … Lees verder

Menslike fout rede vir kommunikasieprobleem in parlement

Die regering het die versperring van kommunikasie en inligting tydens die Staatsrede in die Parlement verlede week gewyt aan wat hy noem, ‘n menslike fout.

Die Minister van Staatsveiligheid, David Mahlobo, het ontken dat ‘n politieke besluit geneem is om … Lees verder

praag verskuif aanstons na ‘n nuwe en kragtiger bediener

praagcoza_logoOns werk tans aan die trek na ‘n nuwe, kragtiger bediener wat die gebruikerservaring op ons webwerwe nog beter behoort te maak. Ons sal ook bykomende dienste aan ons praag-vriende kan bied, waaroor ons baie opgewonde is.

Verder in die … Lees verder

Help ons om meer uit te vind oor Piet Croucamp!

Geagte leser,

Die rol van dr. Piet Croucamp van die Universiteit van Johannesburg in die beswaddering van Afrikanerdenkers en -aktiviste lyk vir ons al hoe meer duister. Waarmee is die man werklik besig? Wat is sy agenda of doelwit?

Daarom … Lees verder