“Daar was in die verlede al baie mense wat gesê het dat ons ons belastingbetalings van die regering moet weerhou op grond van SEB, diskriminasie en swak en/of nie-dienslewering,” skryf mnr. Jaap Kelder wat al verskeie suksesvolle hofsake teen munisipaliteite … Lees verder
Etiket: Inkomstediens
Rand daal na Valke op Gordhan neerswiep
Die DA het sy kommer uitgespreek oor berigte dat die minister van Finansies, Pravin Gordhan (foto), versoek is om môre by die Valke aan te meld en sê die stryd word nou op ‘n hoër vlak gevoer.
Volgens die brief … Lees verder
Inkomstediens gaan voormalige woordvoerder vervolg
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens gaan sy voormalige woordvoerder, Adrian Lackay strafregtelik laat vervolg.
Die SAID sê hy gaan Lackay ook vir twaalf miljoen rand dagvaar, het RSG berig.
Dit volg nadat Lackay vroeër vanjaar ‘n brief aan die parlement gestuur het … Lees verder
Malema se setel is veilig na SAID skielik onttrek
Julius Malema se setel in die parlement is veilig na SAID, in ‘n onverwagse wending, laat Maandag sy sekwestrasie-aansoek teen Malema laat vaar het.
Die Ekonomiese vryheidsvegters se leier is deur die Inkomstediens laat vervolg.
Die voorlopige sekwestrasiebevel, wat sedert … Lees verder
Malema: Zuma deur duistere trusts befonds
Julius Malema, partyleier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), het in ‘n beëdigde verklaring gesê hy het eerstehandse kennis van donateurs wat pres. Jacob Zuma deur duistere trustfondse gefinansier het, het ANA berig.
Die Sunday Times het berig dat Malema hierdie … Lees verder
Sekwestrasiebevel teen Malema glo hersien
‘n Voorlopige sekwestrasiebevel teen die leier van die EFF, Julius Malema sal na verwagting vandag in die Hooggeregshof in Pretoria hersien word, het RSG berig.
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het Malema gedagvaar nadat hy na bewering tussen 2006 en 2010 nie … Lees verder
Twee SAID-amptenare weer geskors
Peter Richer, groephoof van risikobeplanning, is weer deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) geskors, het Sapa berig.
Richer is Dinsdag amptelik geskors, het die SAID in ʼn verklaring gesê.
Die SAID het vroeër, voor die saak in die arbeidshof aangehoor is, … Lees verder
SAID-hoof dalk weer geskors
Ivan Pillay, adjunkhoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), kan weer geskors word net enkele dae nadat sy vorige skorsing tersyde gestel is, berig die Sunday Times.
Volgens die berig het Pillay Vrydag ‘n skorsingskennisgewing ontvang waarvolgens hy tot 12 Januarie … Lees verder
Zille verdedig geheime SAID-eenheid
Die Presidensie het ten sterkste beswaar gemaak teen bewerings van die DA-leier, Helen Zille oor die president se verbintenis met die inkomstediens.
Zille het president Jacob Zuma verbind met die skorsings van amptenare van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens.
Volgens die Presidensie … Lees verder