“KZN [KwaZulu-Natal] is a province awash with violence. It is no longer the violence of the late 1980s and early 1990s, when the ANC and IFP fought a bitter battle for supremacy in the province. That contest has been decided, … Lees verder
Etiket: Inkatha
Inkatha: Staat moet Marikana-slagoffers se regspan vergoed
Die regering moet die ondersoek na verlede jaar se Marikana–skietery ondersteun deur die regspan wat die mynwerkers verteenwoordig te befonds, het die IVP Donderdag gesê.
Dit is ‘n bespotting van geregtigheid dat die regslui nog sonder befondsing … Lees verder