Tradisionele leiers dreig met regstappe as inisiasiekole sluit

Tradisionele leiers het gedreig met regstappe teen die taakspan wat onwettige inisiasieskole wil sluit.

Sowat 20 onwettige inisiasieskole is in die Sekhukhune-distrik in Limpopo gesluit, as deel van die regering se veldtog teen sulke onwettige skole.

Die regering poog om … Lees verder

Premier vra optrede na 2 sterf by inisiasie

initiationDie premier van Noordwes, Thandi Modise, het gevra vir verskerpte optrede teen onwettige inisiasieskole na die dood van twee jong seuns.

Die twee jeugdiges van 16 en 17 jaar oud het by ‘n inisiasieskool op Makwaneng maagkrampe gekry en inmekaargesak.… Lees verder