Richard Spencer in die gesig geslaan by Trump se inhuldiging

Richard Spencer is Vrydagmiddag (Washington DC-tyd) uit die bloute deur ‘n betaalde antifa-betoger in die gesig geslaan, terwyl hy besig was om ‘n onderhoud met ‘n groep joernaliste te voer.

Donald Trump is Vrydag, 20 Januarie as die 45ste president … Lees verder

Trump het ‘n punt beet oor betaalde betogers

Donald Trump het ‘n punt beet oor betaalde betogers: Advertensies in meer as 20 Amerikaanse stede bied $2500 per maand aan vir opstokers om hierdie week by die presidensiële inhuldiging te gaan amok maak.

Demand Protest, ‘n San Francisco … Lees verder

Operaster onttrek van Trump-inhuldiging ná doodsdreigemente

‘n Internasionale operaster het doodsdreigemente ontvang omdat hy by die Trump-inhuldiging sou optree.

Operaster Andrea Bocelli sou sing by inhuldiging van Donald Trump maar ná doodsdreigemente onttrek, het The Mail on Sunday berig.

Die nuus kom in die nasleep van … Lees verder

Zuma nie na Bob se inhuldiging nie

Maite Nkoana-Mashabane
Maite Nkoana-Mashabane

President Jacob Zuma sal nie teenwoordig wees by Robert Mugabe se inhuldiging nie.

Adjunkpresident, Kgalema Motlanthe verteenwoordig Suid-Afrika vandag by die plegtigheid in Zimbabwe.

Hy word van die Minister van Internasionale Betrekkinge, Maite Nkoana-Mashabane vergesel. Bykans 40 huidige … Lees verder