Kayla Meyer en haar gesin se moordenaars gevang

In wat deur die polisie as ‘n “deurbraak” beskryf is, is vier verdagtes deur die Randfonteinse polisie aangekeer in verband met die grusame moorde op 10 Maart 2016 op Kayla Meyer,9, en die res van haar gesin, waaronder haar moeder … Lees verder

My onregmatige en onwettige arrestasie – Uhuru Guru

In antwoord op die vrae wat Anton Barnard rondom die vreemde inhegtenisname en aanhouding van die webmeester Uhuru Guru van South Africa Sucks gevra het, het ons die volgende brief van 2300 woorde van Bert Oosthuizen alias Uhuru Guru ontvang. Lees verder