Beleërde Eskom wil van wittes ontslae raak

Eskom wil die aantal wit ingenieurs in sy diens verminder deur 1 081 ingenieurs en 2 179 wit ambagsmanne af te dank, volgens ‘n verslag deur ‘n arbeidskenner Jan de Lange in die Sondagkoerant Rapport.

Die nuwe regeringsriglyne vereis dat … Lees verder

Nuwe lokomotiewe in ontvangs geneem

Die minister van vervoer, Dipuo Peters het die tweede besending van vier lokomotiewe, wat deur Suid-Afrikaanse ingenieurs ontwerp en in Spanje gebou is, by die Kaapstadse hawe in ontvangs geneem.

Altesaam 70 lokomotiewe sal in die volgende paar jaar in … Lees verder

SA se brein-drein omgekeer sê arbeidsmarkekonoom

breindreinSuid-Afrika se brein-dreinprobleme is omgekeer oor die afgelope paar jaar, deels te danke aan swak ekonomieë elders, sê Adcorp se arbeidsmarkekonoom Loane Sharp.

‘n Adcorp-indiensnemingsverslag wat Maandag vrygestel is, toon dat sedert die wêreldwye finansiële krisis begin het in 2008, … Lees verder

SA gaan Kuba se hulp inroep om waterkrisis op te los

watersaSuid-Afrika gaan Kuba se hulp inroep – ‘n land met sy eie stedelike water probleme – vir ingenieurs en geo-hidroloë om te help met ons dreigende waterinfrastruktuurkrisis.

Die minister van waterwese, Edna Molewa het Maandagaand ‘n ooreenkoms onderteken met haar
Lees verder