Ebola is terug in Sierra Leone

Gesondheidsamptenare in Sierra Leone het ‘n sterfgeval weens Ebola bevestig, pas nadat die Wêreldgesondheidsorganisasie aangekondig het dat die dodelike virus in Wes-Afrika uitgeroei is.

Geen gevalle van Ebola moet vir 42 dae voorkom voordat die WGO ‘n land Ebola-vry verklaar. … Lees verder

Ebola terug in Nigerië, Londen

Die departement van gemeenskapmedisyne van die Universiteit van Calabar in die Cross River-staat van Nigerië ondersoek die jongste geval van Ebola in die land.

Tien mense word in kwarantyn gehou nadat hulle in die suidelike Nigeriese stad Calabar in kontak … Lees verder

Suid-Kaap: Voëls toets negatief vir voëlgriep

Talle dooie voëls in die Suid-Kaap is negatief vir voëlgriep getoets, het RSG berig.

Die staatsveearts is ontbied nadat dooie trekvoëls in die Wildernis-gebied ontdek is.

‘n Woordvoerder van SanParke, Nandi Mgwadlamba sê daar is geen teken van voëlgriep of … Lees verder

Die teenmiddel

rassisme_logodeur JH du Toit

Toevallig kyk ek vanaand die Hollywood-aksieprent World War Z. Dis tipiese breinlose Hollywood-vermaak, wat meestal op baie aksie, spesiale effekte en ‘n redelike spanningslyn vertrou om die kyker te boei. Dit gaan oor ‘n wêreldwye … Lees verder