Een beseer in ISIS-aanval in Indonesië

‘n Selfmoordbomaanvaller op ‘n motorfiets (foto hierbo) het homself die week buite ‘n Indonesiese polisiekantoor opgeblaas.

‘n Polisiebeampte is beseer in die aanval wat amptenare aan die Islamitiese Staat (ISIS) verbind, het AFP berig.

Die aanval in die stad Solo, … Lees verder

Ford staak bedrywighede in Japan, Indonesië

Die Amerikaanse voertuigvervaardiger, Ford gaan sy bedrywighede in Japan en Indonesië opskort.

Ford sal uit Japan onttrek waar hulle al sedert 1974 ‘n teenwoordigheid gehad het, het Reuters vroeër berig uit Tokio nadat hulle ‘n e-pos van Asië se uitvoerende … Lees verder

ISIS aanvaar verantwoordelikheid vir Jakarta-aanvalle

Minstens sewe mense is dood in Jakarta na ‘n terreuraanval waarvoor ISIS verantwoordelikheid aanvaar het.

Verskeie ontploffings en geweerskote is in die middestad gehoor.

‘n Polisiebeampte en Kanadese man, asook vyf aanvallers is gedood in die ontploffings en vuurgevegte in … Lees verder

Wrakstukke van Indoniese vliegtuig opgemerk

Wrakstukke is Maandag vanuit ’n Indonesiese soek- en reddingsvliegtuig in die Papoea-provinsie opgemerk wat vermoedelik dié is van ’n vliegtuig met 54 mense aan boord wat vroeër neergestort het, het Reuters berig.

Trigana Air Service se ATR 42-300-vliegtuig het Sondag … Lees verder

Indonesië stel veiligheid vir lugrederye uit

Indonesië se ministerie van vervoer het Donderdag gesê planne om volgende maand die veiligheidgradering aan te kondig van lugrederye wat in die land werksaam is, is tot Junie uitgestel, het Xinhua berig.

Die veiligheidsgraderings is daarop gemik om veiligheid binne … Lees verder

AirAsia se vlugopnemer gevind

Duikers het Maandag die vlugdataopnemer van die AirAsia-vliegtuig wat op 28 Desember 2014 met 162 persone aan boord in Indonesië neergestort het, opgespoor.

Die vliegtuig, wat meer as twee weke gelede in die Javaanse See gestort het, se vlugopnemer na … Lees verder

AussieGate: Indonesië kook oor bure se verraad

aussiegateIndonesiërs het dié week van woede gekook oor die verraad van hul bure ná onthullings dat Australië se Seine-direktoraat die selfone van senior Indonesiese regeringsamptenare , insluitend President Susilo Bambang Yudhoyono afgeluister het, en die ergste van alles, sy vrou, … Lees verder

Sasol gaan Indonesië met brandstof help

Sasol en die Indonesiese regering het ‘n memorandum van verstandhouding oor die lewensvatbaarheid van ‘n projek wat steenkool in vloeistof verander, onderteken het dié maatskappy gesê.

Jacqui O’Sullivan, Sasol se woordvoerder, het gesê ‘n graderingstudie sal na die lewensvatbaarheid van … Lees verder