Comores stem

Kiesers in die Indiese Oseaan Comore-eilandgroep het Sondag gaan stem vir ’n president, met die huidige visepresident en ’n voormalige staatsgreep­leier wat die land vir sewe jaar regeer het as die gunstelinge.

Die tweede ronde presidentsverkiesings kom nadat visepresident Mohamed … Lees verder

Baie diep sein kan vermiste vlug MH370 ‘onbereikbaar’ maak

mh3703Die skepe wat op soek is na die vermiste vliegtuig van Malaysian Airlines het seine opgetel wat soortgelyk is aan dié van ‘n “swartkassie” of vlugopnemer.

Die “ping” is glo 4,500 meter diep wat dit feitlik “onmoontlik” sal maak om … Lees verder

Indi? se vlootopbou vorder

Indië gaan oor die volgende dekade 100 oorlogskepe bou in 'n poging om hulle vloot te moderniseer.

Kaptein Alok Bhatnagar, direkteur van vlootbeplanning by Indië se ministerie van verdediging, het Donderdag gesê 32 oorlogskepe en duikbote word tans in die

Lees verder