Vonnisoplegging in reuse brandstofdiefstalsaak begin

Die vonnisoplegging van nege mense, agt mans en ‘n vrou, wat skuldig bevind is op aanklagte van afpersing en diefstal van duisende liter brandstof het in die Vrystaatse hooggeregshof begin.

Die saak hou verband met onwettige aktiwiteite tussen Januarie 2005 … Lees verder

Indiër wat vrou doodsteek probeer selfmoord pleeg

‘n Indiër wat na bewering ‘n vrou in Bryanston noord van Johannesburg met ‘n skerp voorwerp doodgesteek het, is onder polisie-bewaking in die hospitaal.

Die Randburg Landdroshof het gehoor dat Yengesen Pillay probeer het om sy eie lewe te neem. … Lees verder