In Amerika word daar gewoonlik vier rasgroepe onderskei: blankes, swartes, Hispaniste en Indiane. Anders as in Suid-Afrika is blankes daar die meerderheidsgroep. Soos in Suid-Afrika is die Amerikaanse blankes oorspronklik van Europa en die swartes van Afrika afkomstig. Die groot … Lees verder