Swartes eis meer geld na wit boer swart inbreker skiet

‘n Wit boer van Noordwes sal na verwagting vandag in die landdroshof op Koster verskyn op aanklag van moord.

Cornelius Geldenhuys is op borgtog van R5 000 uitgelaat. Hy word daarvan beskuldig dat hy die 41-jarige Solomon Quku doodgeskiet het. … Lees verder

Die verbeelde swart inbreker in Oscar se huis

Suid-Afrika is ‘n gewelddadige plek. Ons verkragting en huishoudelike geweld maak dit een van die mees gevaarlike lande ter wêreld, veral om ‘n wit vrou te wees.

Verlede jaar alleen is daar 15 609 moorde gepleeg, maar die sensasionele gebeure … Lees verder