Phiyega onder druk oor verwagte geweldsmisdaad-toename

Die nasionale polisiehoof Generaal Riah Phiyega sal na verwagting Dinsdag misdaadstatistiek vrystel wat ‘n dramatiese toename in gewelddadige misdaad toon.

Volgens City Press is ‘n styging in die koers van moord, verkragting, roof en motorkapings te wagte.

Maar bronne in … Lees verder

Inbrake neem kommerwekkend toe in Louis Trichardt

inbrakeDie toename in inbrake en diefstalle by wonings in Louis Trichardt – ook bekend as Makhado – die afgelope twee maande is ‘n bron tot ernstige kommer. Die polisie weier volstrek, na ‘n amptelike besluit, om misdaadsyfers bekend te maak.… Lees verder

Beloon misdaadinligting

n2“‘n Plan om ‘n belonging te betaal aan mense wat inligting oor beplande misdaad in die Stad Kaapstad aan die polisie verskaf, is positief en kan lei tot pro-aktiewe optrede om misdaad te bekamp,” sê mnr. André Fourie, Vryheidsfront Plus-raadslid … Lees verder