Aksiegroep Colesberg laat burgemeester, finbestuurder arresteer

In die bevel word die munisipaliteit beveel om voorafbetaalde krag wat deur hom opgeskort is, te herstel en om voort te gaan om krag aan inwoners met voorafbetaalde krag te voorsien.

Tans is inwoners besig om erfbelating van die munisipaliteit

Lees verder

Elf nuwe gevalle van varkgriep in SA

Sewe van die elf nuwe gevalle het 'n geskiedenis van reise na ander lande wat deur varkgriep getref is, het die gesondheidsdepartement gesê.

Die Wêreldgesondheidsorganisasie het ges6e dat varkgriep, wat amptelik as die H1N1-virus bekendstaan, die snelgroeiendste pandemie ooit is … Lees verder

Watter soort ‘drastiese optrede’ vir Afrikaans?

As ons eerlik is, moet ons erken dat slegs drastiese optrede Afrikaans nou van volslae ondergang kan red.

Bogenoemde verwys.Ek het met gespitste aandag Dan Roodt se artikel in u publikasie gelees. Ek stem saam met wat hy daar sê. … Lees verder

Britte laat vaar dwelmklagte teen SAL-span

Die Britse owerheid het formeel bevestig dat hulle geen verdere stappe teen die werknemers van SAL gaan neem nie, het 'n SAL-woordvoerder, Robyn Chalmers, gesê.

Die enigste uitsondering is die vorige vlugkelner van SAL, Mmatshuma Matlhara, wat in Suid-Afrika gearresteer … Lees verder

Rowers stroop gestrande bakkie van onderdele

Kaptein Jackson Manatha het gesê die twee mans was Maandagaand besig om aflewerings in Butywa te doen en was van Kokstad na Oos-Londen op pad. Hul bakkie het rondom 11 nm. gaan staan.

"Terwyl hulle vir die insleepvoertuig gewag het,

Afrikaner bevind hom weer in die 1930s

Maar die toentertydse Afrikaner was trots en beneuk in die goeie sin van die woord. Tuis en op skool is jy van jou Afrikanerskap bewus gemaak. Praat jou taal en as daar nie geluister word nie, stap uit en gaan

Tshwane-naamverslag deur VF Plus gekeer

Mnr. W

люстры италия брендылобановский супермаркет класс

Lees verder

Mnr. W

люстры италия брендылобановский супермаркет класс

Lees verder

Afrikaans: radikale optrede is nou nodig

Die gedagte dat ons moet veg vir Afrikaans in elke sfeer van die samelewing en die feit dat die pogings geen vrugte afwerp nie het my laat besef dat ons aksies meer radikaal moet wees. Nou hiermee sê ek nie

Chinese maatskappy gaan fabriek in SA oprig

Jang Kieng, die algemene bestuurder van Chana Internasionale Korporasie, het aan Business Report gesê dat die belegging, wat 1 000 werksgeleenthede gaan skep, in drie fases opgerig gaan word.

Die vestiging van 'n monteringsaanleg sal die finale fase wees, as

Afrikaners praat oral in openbaar Engels

Net laas week moes ek my telefoon by Telkom se Hulplyn wat hulle 'n paar 'n paar jaar gelede spesifiek vir Afrikaanssprekende kliënte ingestel het, rapporteer. Nadat ek net soos met al hierdie "hulplyne" ook na die stem met 'n klomp