Myne sal Amcu-aansoek teenstaan om SMS’se te verbied

Die platinumprodusente, Amplats, Lonmin en Implats sal Dinsdag ‘n dringende hofaansoek deur die vakbond, Amcu teenstaan.

Amcu het aansoek gedoen dat die platinumprodusente nie meer die stakende mynwerkers per SMS mag kontak nie.

Die platinumprodusente het SMS’se gebruik om die … Lees verder

Stakers reageer nie op teksboodskappe om te gaan werk nie

amcuptaStakende mynwerkers by Impala Platinum het glo soos by die Lonmin-myn, nie gereageer op steksboodskappe van hul werkgewers om terug te keer werk toe nie.

Vakbondleiers by Implats sê die teksboodskappe van platinumprodusente wil spanning onder werkers aanhits.

Daar is … Lees verder

Amcu-optog ontwrig verkeer in Johannesburg

amcu2Die metropolisie het motoriste Donderdag aangeraai om Oxfordweg in Rosebank, Johannesburg as alternatief te gebruik.

Verkeer in Rosebank en Illovo gaan vanoggend ontwrig word wanneer lede van die vakbond Amcu byeenkom om ‘n optog te hou na die mynhoofkantoor.

Die … Lees verder

Platinumarbeidsdispuut val weer vas

stakersSamesprekings tussen myners en die bestuur het weer vasgeval het om die staking by platinummyne die beëing.

Sowat 70.000 mynwerkers staak die afgelope drie weke reeds.

Die arbeidsdispuut bly steeds onopgelos nadat Lonmin, Amplats en Implats nie hul aanbod van … Lees verder