Leon Lemmer: Oor imperialisme en kolonialisme

Volgens die ANC/SAKP se siening het kolonialisme nie in 1910 plaaslik tot ‘n einde gekom nie. Omdat hierdie kamerade kolonialisme met blanke heerskappy assosieer, was Suid-Afrika van 1910 tot 1994 na bewering onder die juk van ‘n spesiale soort kolonialisme. … Lees verder

Tradisionele Engelse wêreld is besig om uitmekaar te val

Natuurlik bestaan daar steeds diepgaande historiese en kulturele bande tussen Brittanje en Amerika, maar die huidige wêreldklimaat en opkoms van China veroorsaak dat die twee eertydse bondgenote se beskouings ingrypend verander het.

Dikwels kla Suid-Afrikaners oor Suid-Afrika se vriendelike beleid … Lees verder

VSA kondig sanksies teen Venezuela aan

Die Verenigde State van Amerika het Venezuela Maandag as ‘n “nasionale veiligheidsbedreiging” verklaar in die ergste bilaterale diplomatieke geskil nog.

Sanksies sal teen sewe amptenare van die olieryke land ingestel word. Die land se intelligensiehoof, Gustavo Gonzalez, is een van … Lees verder

20 jaar van onvryheid

danr2deur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Vandag “vier” ons 20 jaar van Afrikaneroorgawe- en verraad. Gisteraand ry ek laataand deur die strate van Johannesburg en daar sien ek die mees groteske Beeld-plakkaat … Lees verder