Clinton se gunstelingleier is… Merkel!

Hillary Clinton het anders as Gary Johnson, wel ‘n gunsteling wêreldleier: Angela Merkel.

Die Demokratiese presidensiële kandidaat het Donderdag oor Merkel, wat uiters ongewild is in Duitsland, gekoer.

Johnson, die Libertariese kandidaat en selfverklaarde daggakop, kon onlangs nie ‘n enkele … Lees verder

Griekse polisie skuif migrante na skermutselinge uitbreek

Die Griekse polisie moes inderhaas Woensdag 2300 migrante wat gestrand was vir drie weke lank by die grens met Masedonië na Athene verskuif weens oplaaiende spanning. Die fortuinsoekers hoop op asiel in Noord-Europa.

Skermutselinge het uitgebreek, alhoewel nie op die … Lees verder

Soros se bloedspoor

Byna onmiddellik na Vrydag die 13de se terroriste-aanvalle in Parys waarin 129 mense die lewe gelaat het en 352 beseer is, het die argitekte van die massiewe immigrante-invloei vanuit die Midde-Ooste en Noord-Afrika, verklaar dat blaam vir die aanvalle verregaaande … Lees verder

Het Hongaarse voorbeeld in de praktijk

Ássotthalom is een klein stadje op de grens tussen Hongarije en Servië. 5000 inwoners maar wel 122 km2 groot; tweemaal San Marino.

Belangrijk is dat het stadje een grens heeft van 22 km en dat door Ássotthalom de M5 loopt, … Lees verder

Zuma ontmoet Merkel in ontstuimige klimaat

President Jacob Zuma het in Berlyn in Duitsland aangekom vir samesprekings met die sukkelende Duitse kansellier, Angela Merkel.

Merkel se koalisie wankel tans onder die migrantekrisis, met haar eie gewildheid wat aanhou daal.

Die Duitse minister van binnelandse sake Thomas … Lees verder

VN waarschuwen voor een grote vluchtelingenstroom uit Irak

De Verenigde Naties waarschuwen voor een grote vluchtelingenstroom uit Irak. Vooral burgers uit de stad Mosul zouden binnenkort wegvluchten.

Wanneer het Iraakse regeringsleger een offensief besluit te starten in de Noord-Iraakse miljoenenstad, zal een enorme vluchtelingenstroom op gang komen, schrijft … Lees verder

Frontale aanval teen Merkel in invloedrykste Duitse koerant

‘n Merkwaardige ontwikkeling op die Duitse mediatoneel is die week se frontale aanval teen Angela Merkel deur die Frankfurter Allgemeine Zeitung, gewoonlik ‘n lojale skoothond vir Amerikaanse belange.

Die kanselier het begin met ‘n epogmakende verskuiwing, sonder om dit

Lees verder

Oostenrijkse burgemeester: wijs alle mannelijke migranten af

Siegfried Nazl, de burgemeester van de Oostenrijkse stad Graz, heeft een opmerkelijke oplossing voor de migratiecrisis in het land. Om de toestroom van asielzoekers te verminderen wil hij in het vervolg alleen nog vrouwen en kinderen toelaten.

Dat zegt Nazl … Lees verder

‘Invloei van lae-IK immigrante gaan Duitsland vernietig’

Professor Heiner Rindermann, voorsitter van Opvoedkundige en Ontwikkelingsielkunde by die Universiteit van Chemnitz, het in ‘n ontleding op Focus Online, ‘n gewilde Duitse webwerf, die belangrikheid van IK, kultuur en prestasie uitgespel.

Die artikel sê onomwonde dat massa-invloei van … Lees verder

Hongarye stem strawwer maatreëls teen instroming

Hongarye het drastiese nuwe maatreëls gestem wat die bevoegdhede vir sy weermag sal uitbrei in ‘n poging om die toestroming van vlugtelinge te keer.

Die nuwe maatreëls is met ‘n tweederde meerderheid aanvaar.

Die polisie mag ook voortaan private huise … Lees verder