Wilders sê hy is steeds beskikbaar nadat koalisie-gesprekke in duie stort

Geert Wilders, die Nederlandse anti-immigrasiepolitikus, het gesê sy party is nog steeds beskikbaar nadat koalisiesprekke tussen die VVD se premier Mark Rutte en drie ander partye in mislukking geëindig het.

Een van die moontlike koalisievennote, GroenLinks, het geweier om hul … Lees verder

Italiaanse aanklaer sê smokkelaars en liefdadigheid het migrasie krisis geskep

Volgens die vlugtelinge-agentskap van die Verenigde Nasies (UNHCR) het sowat 182 000 migrante in 2016, nog ‘n rekordjaar, Italië binnegedring omdat ‘n Italiaanse aanklaer sê mensehandelaars werk nóú saam met NRO’s om die krisis te skep.

Hierdie syfer sluit slegs … Lees verder

Anti-rassistiese Groene word Stockholm-terroris se vyfde slagoffer

Die 66-jarige Sweedse onderwyseres van die omgewingsparty wat “Ons hou van verskille” op Facebook “gehou-van” het – ‘n slagspreuk wat deur multikulturele ondersteuners gebruik word – en ook ‘n foto opgelaai om diegene wat grensbeheer wil hê belaglik te maak … Lees verder

Duitsland in skok na verkragtings, moord by ouetehuis deur swarte

Duitsland is in skok na ‘n dubbele verkragting, en moord deur ‘n swart migrant by ‘n ouetehuis in Neuenhaus, ‘n dorp in die distrik Bentheim in Nedersakse.

‘n Somaliese “asielsoeker” is aangekla van verkragting van twee gestremde mans in ‘n … Lees verder

Duitse armoede bereik rekordhoogtepunt veral onder bejaardes

Ten spyte van lae werkloosheid, het Duitse armoede rekordhoogtes bereik.

‘n Nuwe verslag het aan die lig gebring dat meer Duitsers nou armer is as op enige tydstip sedert hereniging.

En die getal van wit Duitse pensioenarisse onder die broodlyn … Lees verder

Sweedse minister van integrasie lieg oor verkragtingsyfer

Nadat sy die BBC vertel het dat die aantal seksuele misdade in Swede besig is om te daal, moes Swede se minister integrasie Ylva Johansson haar liegstories sluk en om verskoning vra.

Die mees onlangse syfers toon duidelik ‘n 13 … Lees verder

Switsers befonds Nollywood-reeks om swartes uit hul land te hou

Die Switserse regering het geld gegee vir ‘n Nigeriese TV-reeks om potensiële swart immigrante na Switserland af te skrik.

Die Nollywood-reeks vermy die tradisionele toerisme-lokaas, vriendelike gesigte met sonnige landskappe, sneeubedekte berge, mere en buitelugkafees, het Switserse nuusagentskappe berig.

Getiteld … Lees verder

Net na linkse idiote Trump uitlag, slaan Swede aan die brand

‘n Spul totaal nuttelose glanspersoonlikhede wat op die hoofstroommedia teer vir aandag en linkse Sweedse politici het ‘n dag of twee tog te lekker gelag vir President Trump omdat hy maatskaplike probleme rakende immigrante in Swede uitgewys het. Hulle beweer … Lees verder

Duisende immigrante verdwyn in Duitsland

Die mislukking van Angela Merkel se immigrasiebeleid is blootgelê nadat dit rugbaar geraak het dat een vyfde van derdewêreld aankomelinge verdwyn het in Duitsland. Dis duidelik dat die land onvoorbereid was op die instroming.

Volgens ‘n berig in Die Welt, … Lees verder

Twitter slaan aan die brand in ontkenning oor Swede se verkragtingsepidemie

Die Amerikaanse president Donald Trump het sy gunsteling platform, Twitter, gebruik om die maatskaplike probleme wat veroorsaak word deur immigrasie in Swede te verduidelik.

Die president het getwiet: “My stelling oor wat gebeur in Swede was in verwysing na ‘n … Lees verder

Trump oordonder Kanadese premier

Die Kanadese eerste minister, Justin Trudeau, het president Donald Trump ontmoet by die Withuis vir sy eerste besoek aan die Amerikaanse president.

Handel en immigrasie was boaan die agenda vir die twee leiers aangesien Kanada se uitvoere na die VSA … Lees verder

Switserland verslap immigrasie-reëls

Kiesers in Switserland het ‘n voorstel goedgekeur om die land se streng burgerskapreëls vir immigrante te verslap.

Die burgerskapinisiatief raak net minder as 25 000 mense, maar die implikasies op die langtermyn is verreikend. Sowat ‘n kwart van die totale … Lees verder

Merkel maak planne om grense oop te hou vir nog 12 miljoen

Die Duitse kanselier Angela Merkel is nie van plan om die grense van Duitsland gou te sluit nie ten spyte van haar aankondiging van sekere beperkings op onwettige immigrante en familieherenigings.

Dit het na vore gekom dat Duitsland 300 000 … Lees verder

Meerderheid Europeërs wil Moslem-immigrasie stopsit

‘n Peiling het getoon dat ‘n meerderheid van Europeërs ‘n verbod op immigrasie uit Moslem-meerderheid lande steun, ten spyte daarvan dat inwoners vertel word deur hul huidige leiers dat hulle “vlugtelinge” móét verwelkom.

“Nuwe navorsing dui op beduidende en wydverspreide … Lees verder