Starbucks beledig Italianers met palmbome langs ikoniese katedraal

Inwoners van Milaan is woedend oor die skielike verskyning van ‘n spul palmbome wat die beroemdste katedraal in Milaan, ‘n 14de-eeuse Gotiese wonder bekend as die Dom van Milaan, verbloem.

Hulle sê die nie-inheemse plante langs ‘n ikoniese Italiaanse argitektuurbesienswaardigheid … Lees verder

Le Pen: ‘Ons gaan ‘n muur bou en Algerië gaan betaal!’

‘n Satiriese stuk wat voorstel dat Franse Front National persoonlikhede wat president Donald Trump se muur met Meksiko bewonder, besluit het om ‘n muur te bou op die “grens” met Algerië, word nou gerapporteer as ‘n feit.

Die fopnuusstorie, bedoel … Lees verder

Het ‘n towerspreuk Harry Potter-outeur se besige tong stil?

JK Rowling, die skepper van Harry Potter, is ‘n baie ryk burger. Volgens die media het sy bates met ‘n netto waarde van sowat een miljard dollar. Maar afgesien van haar rykdom, is sy ook lief vir oop grense en … Lees verder

Die oneerlikheid van oop-grens filantrope

Terwyl oop-grens entoesiaste se woede teen President Trump se immigrasiebeleid oplaai, word gesê dat Amerika sy grense moet oop hou vir die miljoene armes regoor die wêreld vir humanitêre redes, maar hul voorstelle sal nie veel verskil maak nie.

So … Lees verder

Die olifant in die wiskunde-klaskamer

Minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het eensydig besluit om die wiskunde slaagsyfer in Suid-Afrika van 40% te verminder tot 20%.

‘n Formele verklaring is uitgereik deur die Departement, om die spesiale aanpassing aan te kondig. Die Departement sê hulle … Lees verder

‘n Turksvy neffens die EU

Mev Angela Merkel is vinnig besig om die vrot appel van Europa te word in haar strewe om die nuwe Sultan van Turkye Recep Tayyip Erdogan ter wille te wees. Turkye se opportunistiese uitbuiting van Mev Merkel se ruggraatloosheid word … Lees verder

Leon Lemmer: Dominique Venner, ‘n regse Franse historikus

In Europa is daar skuldgevoelens omdat die twee wêreldoorloë daar ontstaan het. Daar is ‘n diepe besef van die ontwrigting en verwoesting wat tydens oorlogvoering aangerig word. Daar is gevolglik groot begrip vir vlugtelinge en ontheemdes uit gedestabiliseerde gebiede. Dit … Lees verder

Trump, Hillary fokus op terreur, immigrasie na oorwinnings

Donald J. Trump en Hillary Clinton het hul teenstanders in die Arizonavoorverkiesing Dinsdag oorweldig, volgens die Associated Press.

Die twee presidensiële voorlopers hoop om te verhoed dat die nominasiestryd ingewikkeld raak sodat hulle op mekaar kan begin konsentreer.

Dit blyk … Lees verder

EU Immigrasiekrisis: Rooi voordeure en toedeure

Asielsoekers in ‘n noordelike Engelse dorp glo hulle is maklike teikens vir rassiste omdat hulle almal gehuisves word agter rooi voordeure.

Die huise in Middlesbrough word besit deur ‘n subkontrakteur van G4S.

Nadat ‘n verslag oor die rooi deure verskyn … Lees verder

Duitse polisiebaas waarsku dat Duitsland beheer verloor oor migrante

Die Duitse polisie kan die daaglikse invloei van sowat tienduisend vlugtelinge nie meer beheer nie.

“Dit is ons grootste taak sedert die Tweede Wêreldoorlog,” het polisievakbondsbaas Rainer Wendt aan die Nederlandse dagblad De Telegraaf, gesê.

“Ons hou dit nie meer … Lees verder

Merkel se steun neem af

Kanselier Angela Merkel se gewildheid is besig om te taan weens haar tegemoetkomende houding teenoor die instroming van Moslemimmigrante.

Horst Seehofer, die leier van die Beierse sustersparty van die CDU, stamp reeds ’n geruime tyd koppe met Merkel oor hoe … Lees verder

Britte sien bedreiging in seemeeue

Seemeeue se manewales maak groot opslae in Britanje.

Hoewel besoekers aan die land se strande gewoond geraak het aan die voorbarige geveerdes wat hul vis en tjips steel, haal die voëls deesdae ook koerantopskrifte in die poniepers.

Van die onlangse … Lees verder

Immigrante na Duitsland neem toe

Die aantal nuwe aankomelinge in Duitsland het volgens federale statistiek verlede jaar tot 10,9 miljoen mense toegeneem.

Verlede jaar het 6,4 miljoen mense van buitelandse afkoms in Duitsland gewoon. Dit is een uit elke vyf inwoners van die land. Die … Lees verder

Hongarye voltooi versperring teen migrante vinniger

Hongarye gaan die versperring wat hulle wil oprig teen die migrantestroom, vinniger voltooi.

Honderde migrante haal treine by onder meer die Gevgelija-stasie op die grens tussen Masedonië en Griekeland.

Hulle probeer om deur Masedonië en Serwië te reis en die … Lees verder