Marthinus van Bart stel Engelse slawerny aan die kaak

Die opspraakwekkende publikasie van Marthinus van Bart se boek oor die Britse slawegeskiedenis, Kaap van slawe, mag ons hele siening van die verlede verander. Want, soos die regerende party al male tale sonder tal in die openbaar gesê het, … Lees verder

Engels versterk deur immigrante en predikante

Die 1820-setlaars kom in Algoabaai aan (skildery deur Thomas Baines)Somerset het besef dat sy grensbeleid kan slaag as daar baie blankes in die Suurveld in die Oos-Kaap kon bly. Sulke mense was daar: baie Britte het weens armoede en werkloosheid na ander lande geëmigreer. Sowat 90 000 wou Kaap … Lees verder