Die mees gehate liedjie oor afwykings genomineer vir Emmy-toekenning

Ten spyte daarvan dat dit een van die minsgewilde liedjies van alle tye op YouTube was, is ‘n liedjie oor “vloeibare seksualiteit” genomineer vir ‘n gesogte Amerikaanse televisie-toekenning.

Bill Nye se “My Sex Junk” -liedjie het die meeste kykers gewalg, … Lees verder

ANC regime stof Das Kapital af om swart eenheid te bou

Die ANC sal glo die media inlig oor wat die afgelope vier dae by die party se beleidskonferensie in Johannesburg bespreek is.

Die voorsitters van subkomitees het onder meer grondgryp op die Zimbabwe-manier, met die fokus op onteiening en markonverwante … Lees verder

Drie nuwe universiteite

Blade Nzimande, die minister van hoër onderwys. Solank dit swart is, dra dit sy goedkeuring weg.
Blade Nzimande, die minister van hoër onderwys. Solank dit swart is, dra dit sy goedkeuring weg.

deur Leon Lemmer

2014 kan ‘n belangrike jaar in die geskiedenis van Suid-Afrika wees omdat daar met onderrig aan drie nuwe universiteite begin is. … Lees verder

Landbou en regering binne ‘n regering

Tydens die provinsiale grondberaad in die Vrystaat, na afloop waarvan Vrystaat Landbou ‘n klag van haatspraak teen die destydse hoof van Veiligheid en Sekuriteit in die Vrystaat, Jack Klaas gelê het, het ‘n spreker sydelings opgemerk dat Robert Mugabe gekry … Lees verder