Die Afrikanervolk beleef tans ‘n hernieude aanslag op sy voortbestaan as selfstandige volk, dit wil sê as ‘n volk wat geregtig is om sy eie identiteit volkome uit te leef. Daardie identiteit sluit in sy eie waardes, kultuur, verering van … Lees verder
Etiket: identiteit
Leon Lemmer: Die selfdood van Europa en Suid-Afrika
As iemand homself om die lewe bring, word dit as ‘n tragiese gebeurtenis beskou. Hy het homself immers ontneem van al die moontlikhede wat verdere lewe kon bied. Voorheen is die woord selfmoord hiervoor gebruik, maar deesdae word voorkeur aan … Lees verder
Leon Lemmer: Jack Donovan oor die blanke stam
In 1981 is David Harrison se The white tribe of Africa (University of California Press, 307p) gepubliseer. Dit handel oor die blanke bevolking van Suid-Afrika en die benadering is spesifiek uit die oogpunt van die Boere, oftewel Afrikaners. ‘n Mens … Lees verder
‘Afrikaner-elite’ kleef krampagtig aan verslete identiteit
Die probleem met die Afrikaner-elite is dat hulle hulself as “progressief” beskou, maar in wese nie besef dat ons nie meer in die 80’s leef nie. Hul beweerde gronde vir hul verset teen die Afrikaner, nl. apartheid, het lankal verdwyn. … Lees verder
Nuwe eboek deur Dan Roodt beskikbaar
Die nuwe eboek-opstel deur Dan Roodt in Engels, Raiders of the lost Empire: South Africa’s ‘English identity, waarvan daar verlede Sondag ‘n uittreksel in Afrikaans verskyn het, is nou beskikbaar teen slegs R30 of $3 via PayPal op praag.org… Lees verder
Vanaf Vanuatu ‘ons’ vlag en neiging tot nabootsing
Suid-Afrika, veral deesdae, huiwer om te besluit of die land eerder Idi Amin se Uganda of een of ander vragkultus (cargo cult) op die eiland Vanuatu wil na-aap. Jy kan die stelsel hier ‘n “vragkultusdemokrasie” noem en solank … Lees verder
Rusland erken kulturele, nasionale selfbeskikking
Mense sal hulle menswaardigheid verloor sonder waardes wat in die Christelike geloof vervat is, sonder hul eiesoortige morele standaarde wat oor duisende jare vorm aangeneem het, het President Wladimir Poetin gesê.
“Ons glo dat dit natuurlik en gepas is om … Lees verder
Kaptein Piet Croucamp se spekskietery
deur Manfred Delport
[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]
Volg Manfred op Facebook.
‘n Engelse woord vir ‘n seerower, “buccaneer”, is van die Franse term “boucanier” afgelei. Laasgenoemde verwys na die gewoonte van Franse jagters op Karibbiese eilande soos Haïti … Lees verder
Apartheid was ‘natuurlik’
"Dit maak my ongemaklik. Maar, dit is 'n werklikheid wat ek in die oë moet kyk," het professor Gillian Straker gesê in 'n aanbieding met die titel: "Ek praat as 'n blanke".
Straker, wat in die Grootsaal van die universiteit
… Lees verder"Dit maak my ongemaklik. Maar, dit is 'n werklikheid wat ek in die oë moet kyk," het professor Gillian Straker gesê in 'n aanbieding met die titel: "Ek praat as 'n blanke".
Straker, wat in die Grootsaal van die universiteit
… Lees verder