Lofliedere wemel op die radio en TV oor Pik Botha en sy rol in die totstandkoming van die Nuwe SA, maar in my boek staan daar ‘n heel ander verhaal opgeteken – ‘n verhaal van jare lange ondergrawing en ondermyning … Lees verder
Etiket: Ian Smith
Leon Lemmer: ‘n Dubbele moord in Springs in 1977 op Robert en Jeanne Smit
In die Naspers/Media24-koerante word berigte oor verdagte en werklike moordenaars in buitensporige besonderhede en (indien enigsins moontlik) daagliks saam met talle foto’s gepubliseer, mits hulle blank is. Voor en tydens die verhoor en in die ellelange nabetragting word elke sensasionele … Lees verder
Leon Lemmer: Transformasie in Mosambiek
Ek het al oor baie lande geskryf, maar nog nie oor Mosambiek nie. Ek onthou Mosambiek as ‘n ordelike Portugese kolonie waar Suid-Afrikaners in die vorige eeu graag vakansie gehou en visgevang het. In die midde- of sementstad van Lourenço … Lees verder
Leon Lemmer: Verraad in Rhodesië/Zimbabwe en Suid-Afrika
Op 1 Maart is David Coltart se boek, The struggle continues: 50 years of tyranny in Zimbabwe (Auckland Park: Jacana, 2016, 647p, R380; Amazon Kindle $20,51) gepubliseer. Ek was verbaas om so ‘n lywige boek oor Rhodesië/Zimbabwe, gepubliseer deur ‘n … Lees verder
Dawie Louw se roman, eMajuba
Helen Schöer het D(awie) Louw se roman, eMajuba (Tygervallei: Naledi, 2014, 397p, R179) geresenseer (Die Burger, By, 31 Januarie, p 8). Heel aan die begin verwys Schöer na die volgende opmerking van Louw: “Die pas waarteen die Afrikaner verengels, is … Lees verder