Hyundai se beste!

deur André Olivier

Hyundai is ‘n Suid-Koreaanse vervaardiger van motors sedert die 1960s. Tans is dit deel van die Hyundai Kia Automotive Group; die maatskappy het oor die afgelope paar dekades bestendige groei getoon, met groot sukses in die Europese … Lees verder

Koreaanse inval

deur André Olivier

Vergeet maar van die Chinese inval wat die motormark aanbetref. Ja, hulle is op pad, maar nog geensins naby genoeg om die bestaande vervaardigers soos Toyota, Nissan, Renault of Volkswagen die skrik op die lyf te jaag … Lees verder

Hyundai hoop vir toename in verkope

Hyundai Motor-maatskappy se verkoopstoename in die VSA behoort ‘n verdere hupstoot vroeg volgende jaar te kry met die bekendstelling van die algeheel nuwe mediumgrootte Sonata.

Die 2011 Sonata, wat heelwat slanker as sy voorganger is, was geskeduleer om gister by … Lees verder

Veel opwinding by Frankfurtse motorskou

Die onlangse Duitse motorskou is die hoogtepunt van elke Europese vervaardiger se uitstalkas.

Dit verteenwoordig nie net die wêreld se grootste motorskou nie, maar ook een van die heel belangrikstes omdat die meeste Europese vervaardigers hier al hulle nuutste tegnologie … Lees verder