Twee kritiek na hyskraan-ongeluk in Pretoria

erTwee mense is ernstig beseer en nog drie het ligte beserings opgedoen toe ‘n hyskraan in die ooste van Pretoria teen drie voertuie gebots het.

Die ongeluk het op die hoek van Solomon Mahlangu- en Garsfontein-rylaan plaasgevind.

Volgens die nooddienste Lees verder