Linkse twieters ontplof ná Macron hoë geboortesyfer vir Afrika-armoede blameer

Toe Frankryk Emmanuel Macron as president in Mei verkies het, was dit Afrika se ‘Ode aan die Vreugde’oomblik, ‘n “kragtige simbool” het die BBC berig. Maar die liefdesomarming tussen Afrika en Macron is verby ná sy laaste opmerkings oor hoë … Lees verder

Vrygewige Obama ontmoet ook vloekende Duterte in Laos

President Barack Obama het wit-skuld-diplomasie en ‘n oop beursie probeer om Laos in Suid-Oos-Asië na Amerika se kant oor te wen, nadat dit by die G20-beraad geblyk het dat Rusland al hoe meer vriende in die streek maak.

Obama het … Lees verder

Suid-Soedan: Oliekonflik woed

Minstens 150 soldate van Suid-Soedan is dood in hernude gevegte tussen die weermag en die voormalige rebelle wat lojaal aan visepresident Riek Machar is.

Hewige gevegte het Maandag in Suid-Soedan se hoofstad, Juba, gewoed ondanks internasionale beroepe tot kalmte nadat … Lees verder

Afrika gaan sukkel na Brexit sê ontleders

Brittanje sal eers wanneer David Cameron se plaasvervanger die leisels oorneem, art. 50 van die Verdrag van Lissabon aktiveer, maar ontleders waarsku reeds dat Afrika gaan sukkel na Brexit.

Luidens ‘n verklaring is dit te vroeg om te sê of … Lees verder

Limpopo verskaf slegs hulp aan swart boere

Wit boere in Limpopo kla dat die departement van landbou slegs veevoer aan swart boere verskaf.

Die bestuurshoof van Agri-Limpopo, Willem van Jaarsveld sê die departement se droogtehulpprogram sluit wit boere deur middel van sy kategorieë uit.

Intussen sê die … Lees verder

Honderde veevrektes na droogte Ethiopië tref

Seisoenale reën het vanjaar nie in sommige dele van Ethiopië geval nie en die dood van groot getalle vee en ander diere veroorsaak.

Die regering sê nog nie dat dele van die noorde, noordooste en ooste van Ethiopië droogtegeteister is … Lees verder

Nepal-skudding: Everest-klimmers dood

Minstens 17 bergklimmers is op Everest dood toe ’n massiewe sneeustorting weens ‘n groot aardskudding in Nepal hulle verswelg het.

Die sneeustorting het ’n groot gedeelte van die basiskamp op Everest verwoes en vrese laat ontstaan dat baie meer ongevalle … Lees verder

‘Ons is nie hier om te bedel nie’

Die Zimbabwiese President Robert Mugabe se woordvoerder George Charamba het ontken dat ‘n hoë-vlak afvaardiging op ‘n staatsbesoek in Suid-Afrika is om vir geld te vra van president Jacob Zuma.

Ná die amptelike verwelkoming by die Uniegebou Woensdagoggend, het Charamba … Lees verder

Hulp aan Irak in die vorm van bomme

Hulp in die vorm van bomme na Irak is oppad. Enkele dae nadat die VSA Rusland gekritiseer het dat hulle onder die dekmantel van “humanitêre hulp” militêre doelwitte stel, het pres. Barack Obama van die VSA Donderdagaand Amerikaanse lugaanvalle in … Lees verder