Hulle vlieg so lekker want hulle lieg so lekker…

Onlangs maak iemand in ‘n kommentaar op ‘n woernaal-artikel die volgende “stelling” : “Hoe weet ‘n mens as ‘n politikus lieg?”

Hy antwoord self: “Wanneer sy lippe beweeg.”

Oor die jare van my skouerskuurdery met politici het ek dit self … Lees verder